Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -5 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -18 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -1 day ago

Tolpad Tariewe

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Sien nou die nuwe tariewe.  Sal nogals goed gewees het as daar 'n lys was met die ou prys en die nuwe prys.

Sanral se web, klik op "Toll Tariffs"

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 23/02/2022 - 07:58

Die een is veronderstel om Afrikaans te wees en die 2de een Engels. 😉

Die een praat van "Hooflyn & Op-en Afrit" en die 2de een sê "Mainline & Ramp" 😉

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Wed, 23/02/2022 - 08:45

Die enigste tolhek op die N1 in die Wes-Kaap is aan Paarl se kant van die Hugenote tonnel. SANRAL wou die N1 en N2 albei tolpaaie maak, maar die stad Kaapstad het ‘n tegniese fout met die proses gevind en in die hof reggekry om SANRAL se plan te kelder.
 

Na my mening het Kaapstad hulself effens in die voet geskiet, want SANRAL snoep maar lekker met opgraderings aan die twee roetes sedertdien. Enigiemand wat al tydens spitstyd (wat al hoe langer word) die N1 of N2 tussen die R300 en die stad moes gebruik sal weet hoe broodnodig opgradering op die twee roetes is. Die enigste plek waar Gauteng se verkeer naby aan so druk as op bg roetes kom, is op die N1 deur Midrand. Die laaste 12km op die N1 van Plattekloof af tot in die stad is die ergste. Dit vat maklik ‘n uur. 
 

Vir my wat van Gauteng af hierheen getrek het is dit eintlik lagwekkend hoe allergies die Kapenaars vir tolgeld betaal is. Vandat ek kan onthou is daar ‘n tolhek by die Zambesi afrit van die N1 af. Dis die een wat ons gebruik het voor ons daar weg is, en ook wat ek gebruik het toe ek begin bestuur het. Jy kon nie op die N1 (of af daarvan) kom sonder om te betaal nie. Toe kom e-tol natuurlik ook nog by. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus