Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bygelowig Geert - Ballito Geert -1 hour ago
Geniet Ballito Geert - Ballito Rona du Plessis -3 hours ago
12 dae Geert - Ballito Geert -6 hours ago
Dinokeng Camp and Leisure November 2026 Geert -6 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Wessel November 2026 Rona du Plessis -9 hours ago

Waar in die Hex Rivier Vallei kan mens lekker kamp?

Knysna
Profile picture for user Fanie Bekker
Submitted by Fanie Bekker on
Forums

Ek het lankal hierdie groot lus om in die Hex Rivier Vallei te kampeer, teneinde die Hex Rivier Vallei in murg en been te kan beleef.

Ons beplan 'n reis deur die Hex Rivier Vallei vir Maart 2022, so vanaf Touwsrivier af, tot onder uit...

In watter Woonwa Park kan ons staan vir 'n nag of twee om nou regtig die Hex Rivier Vallei se groteske berge en die lus van die druiweboorde te kan geniet>

Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Thu, 17/03/2022 - 13:33

Dis goed om te hoor dat dit so lekker was. Met die hoë brandstofpryse sal ons maar binne 70km van Worcester moet kampeer van nou af. 
 

Geniet julle toer verder en kom vertel meer daarvan. ‘n Foto of twee sal ook gaaf wees!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus