Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker werk Oktober 2026 saam gesels Geert -1 minute ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Geert -8 minutes ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Wessel Strydom -1 hour ago
Hi Rona, ek het vir jou… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -3 hours ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 hours ago
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -4 hours ago

Iets vir die Landy ouens

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Dit nou die dag vas gevang by die verkeerslik in Flower Straat.

Het my dadelik laat dink aan daai gehekelde sitplek oortreksels wat op fb was.

D

Centurion

Voortrekker

Sat, 16/09/2017 - 11:29

Ek hou daarvan -  laat my vreeslik na my ouma verlang.

Nie die Landy nie

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 17/09/2017 - 08:07

Eish ek sal nie so op straat ry met daai wiel cover nie te pienk LOL

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus