Ek onthou op 'n ander forum was daar 'n draad waar lede hul sonsondergang foto's kon plaas en dit was altyd so mooi om te sien.
My wens is om hier dieslefde mooi weer te kan wys. Plaas asb jou sonsondergang foto's hier.




Ek ruik die vuur en veld as…
Ek ruik die vuur en veld as ek vir daai boma kyk.
Kyk die see is nice maar daar is niks beter as die bosveld nie !!!
Stem ? saam met jou stelling…
Stem ? saam met jou stelling, ek is ook nie so vreeslik oor die see en die sand nie?
Kyk die see is nice maar daar is niks beter as die bosveld nie !!!
Maar, dit is darem lekker om so oor die see te sit tuur, daai skoon lug in te asem.
Die see is lekker... so een…
Die see is lekker... so een week elke 5 jaar...... Hou baie meer van die berge.
Dusty... jou foto van Ramsgate is n Sonsopkoms ne...
Niks soos om die son
Daar is niks so mooi as om die sons opkom of ondergaan te sien . Alhoewel ek in Durban woon kan ek nie eers onthou wanneer laas ek my voete in die see water gesit het nie . Ek is maar n bosveld /berge persoon en al my vrye tyd spandeer ek maar in die Laeveld .
Deon, jy is reg. Dit is son…
Deon, jy is reg. Dit is son opkoms gewees en was my laaste oggend daar gewees toe my vakansie kort geknip was
Kyk die see is nice maar…
Kyk die see is nice maar daar is niks beter as die bosveld nie !!!
Amen!
Lekker Warren Ek kan…
Lekker Warren
Ek kan sommer voel hoe maak daai sonnetjie my warm hier op die koue oggend.
My poging by Mabalingwe…
My poging by Mabalingwe.
Kon nog net die son mooi vang hier by Moreson nie.








Woodlands, Francistown, Botswana