Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -1 minute ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -9 minutes ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -2 hours ago

Sonsondergange

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek onthou op 'n ander forum was daar 'n draad waar lede hul sonsondergang foto's kon plaas en dit was altyd so mooi om te sien.

My wens is om hier dieslefde mooi weer te kan wys.   Plaas asb jou sonsondergang foto's hier.

ssss

Vaalpark

Johann L

Tue, 15/05/2018 - 14:41

Stem ? saam met jou stelling, ek is ook nie so vreeslik oor die see en die sand nie?

Kyk die see is nice maar daar is niks beter as die bosveld nie !!! 

Maar, dit is darem lekker om so oor die see te sit  tuur, daai skoon lug in te asem.

0

Daar is niks so mooi as om die sons opkom of ondergaan te sien . Alhoewel ek in Durban woon kan ek nie eers onthou wanneer laas ek my voete in die see water gesit het nie . Ek is maar n bosveld /berge persoon en al my vrye tyd spandeer ek maar in die Laeveld . 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus