Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -3 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -4 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -4 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -5 hours ago

Johann L Weg Ry en Sleep.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums
Daar word vier knoffel huisies in die resep gebruik. Na my mening is die "In die Spoor van die rivier" die beste artikel in die tydskrif. Ek koop tans die gedrukte tydskrifte, maar wil weer inteken op die digitake tydsirifte omdat ons nie altyd by 'n plek is waar jy die boek kan kry nie. Dit sal vir my 'n groot besparing bring om die 12 maande 'n gratis lees stof van hoë gehalte te kan ontvang. Kom ons hou duim vas dat ek een wen?? Dit is 'n moeilike keuse om te maaak, want daar is heelwat uiters interesante artikels, maar die In die spoor van die rivier, het vir my uit gestaan.
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus