Welkom Elize!…
Welkom Elize!
Julle was nog nooit daar nie!? Dit is 'n lekker plek ![]()
Elize Secunda
More Elize welkom ek is ook van Secunda val in en gesels lekke saam ja Drie Berge is n puik oord was nog nooit daar nie van forum lede wel en terug voer awesome oord, Arie en sy vrou staan nou daar
Julle sal nie teleurgesteld…
Julle sal nie teleurgesteld wees as julle Drie Berge toegaan nie, dit is 'n puik oord, maar, vat maar iets koud saam, daai plek is warm.
3 berge
Vat ook 'n staal hammer op die penne in te slaan..het laas jaar daar aangekom met 'n rubber hammer en sy kop afgeslaan. Die grond was so hard, ek het 2 dae kamp opgeslaan, die buurman het vir my sy staal hammer kom leen, as dit nie vir dit was nie, het ek nou nog opgeslaan. Die ander buurman het sy twee seuns aangebring om my te help, maar ek het vasgebyt en self die penne ingeslaan. Ek glo nie dis so erg op al die staan plekke nie.





Sal graag by hul wil gaan kamp was nog nooit daar