Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -27 minutes ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -32 minutes ago
Verbeel ek my of het............... Oktober 2026 saam gesels Len Loader -36 minutes ago
Herman Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -54 minutes ago
Lekker Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -58 minutes ago
Len Len gaan weer Kruger Wildtuin… Jan Meyer -1 hour ago

WENNER - 3Berge Buite Seisoen Kamp!

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

SLEEP NOU:  "Drie berge eish so tussen die berge, water strome, skoon hemel lug so stap tussen bos en klip kyk Sleep Nou wil nou haak en sleep na Drie Berge om vars lug in te neem voete innie water te kry daai monster van 20 kg karp te vang te soen en te release sodat my kleinkinders hom eendag te vang. "

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 16/11/2017 - 18:23

Dankie julle ek en Berdien so baie opgewonde wat n puik prys woep woep se Berdien

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 16/11/2017 - 20:04

Shaun, baie baie geluk.???

Ek weet julle gaan dit geniet, kamp sommer daar namens ons almal.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 18/11/2017 - 09:44

Wat n prys so dankbaar en bly sal julle op hoogte hou nou moet julle inskryf vir Koro Koro kompetisie as ek reg is sal Anton vroeg Desember laat loop dis n puik oord

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus