Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -49 minutes ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -1 hour ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

KAMPFORUM

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Lekker

Gesels lekker saam!

Meyerton

Segekok

Thu, 30/11/2017 - 16:00

Waar kan ek van daardie hoedjies bestel en wat kos hulle?  

 

 

Ok Ok...  ek grap net..  dit is mos wat op al die FB blaaie gevra worre..

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 30/11/2017 - 16:13

Waar kan ek van daardie hoedjies bestel en wat kos hulle?  

vir jou is dit gratis!wink

Dankie Segekok vir die beanie wat jy vir my gegee het die dag toe ek jou kerrie wortels kom proe het -  ek "show" dit nou eers af smiley

 

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 30/11/2017 - 16:20

Dit is nou 'n mooi Beanie!!   Maar daai kabouter wat hom vir ons "model" is banja mooier, ma!

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 30/11/2017 - 17:29

daai kinders het n goeie bloedlyn

ja, as hulle soet is en uitblink, dan is dit gewoonlik Ma se bloedlyn, en as hulle k@k aanjaag is dit Pa se bloedlyn laugh

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 01/12/2017 - 05:49

Te oulik.

Ek is lief vir n beany aangesien ek geen hare het nie. He He

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 01/12/2017 - 07:52

As daar aangejag word is dit pa se skuld as dit mooi is is dit ma se skuld Anton jy is so reg he he daai beany lyk mooi sal ook laaik van so een

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus