Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 hours ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -5 hours ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -6 hours ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -17 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -17 hours ago

Petra en Arie se lang kamp by Drie Berge

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Petra en Arie

Ons het die afgelope week baie lekker gekuier saam met Petra en Arie wie vir 3 maande by Drie Berge kamp in hul Penta. 

Ons sien julle weer by Mabalingwe in Maart! 

Port Elizabeth

Frieps

Tue, 02/01/2018 - 15:09

Dankie vir die foto's Voortrekker.  Dit is lekker om te sien hoe kamp Arie en Petra.   Alles lekker gerieflik ingerig.   So met kyk na verskillende karavane, het ek nog altyd van die Penta gehou.

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 02/01/2018 - 15:20

Dit is lekker om te sien hoe kamp Arie en Petra. 

Baie dankie aan Arie en Petra dat julle toegelaat het dat ek julle huis indring en die foto's neem. smiley

0
Centurion

Lolla

Tue, 02/01/2018 - 16:02

Petra en Arie... Julle is pragtige mense. En dankie vir die lekker burgers. Die seuns mis julle al klaar. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus