Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -2 hours ago
1997 Isuzu November 2026 Goeie Hout -3 hours ago
1997 Isuzu November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Geert o Geert.... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Goeie hout se Onderrok November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago

Lugpomp vir op blaas van bande

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on

Deon , Andre en ander manne wat grondpad lekke vat , ek wil by julle hoor wat se lugpomp vir bande is n goeie koop vir al vir die opblaas en ook afblaas van bande, die pomp moet die ding kan doen maar daar is soveel soorte op die mark. Help bietjie asb

....dink jy ek moet my skoonma hier by my laat kom bly 

Ek is nou nie Johan nie maar ek dink dit is 'n goeie idee want die voordeel is as sy permanent by jou bly hoef jy haar nie meer totsiens te soengroet soos elke keer as sy kom kuier het nie wink

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Wed, 26/09/2018 - 08:02

O hier is n klomp sissies op die forum. Regtig waar, waarvoor het julle lippe en longe?

Nou ten duurste gaan pompe aankoop, regte millenium ooms hier. Hiehiehie. ☺☺☺

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Wed, 26/09/2018 - 08:07

n Vriend van my het destyds so Black and Decker lugpomp by Makro gekoop wat op 12V and 220V werk. Hy het n elektroniese display en kan dan die druk stel tot waar hy moet pomp en skakel dan self af.

Hy se die was omtrent so R500 en hy  is mal oor die gadgetjie. Sal hom bietjie vra vir n foto ☺

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 07/10/2018 - 21:06

Kyk die 4x4 mark is groot iets van alles maar n ou moet kop hou koop net dit wat jy regtig nodig het dit is n klomp geld

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus