4X4 Raad en daad

Tough Dog vering

Brits
Submitted by Wessel Strydom on

Na aanleiding van die vering wat genoem word onder 'n ander inset, is ek nou lekker deurmekaar.

Waarom sit mense die ekstra vering in, sekerlik omdat 'n goed toegeruste 4x4 met kappie en derglike goete, te swaar raak vir die "stock standard" suspensie van die voertuig.

0

Plasties of Yster diesel containers ??

Secunda
Submitted by Sleep nou on
My probleem met die water stoor as ek en Berdien vir lank gaan kamp waar min tot geen water is nie is nou opgelos Frontrunner maak n 67 liter water tank wat dwars oor jou bakkie se bak heel voor ge mount word ek wil soos 40 / 50 exstra diesel ook saam ry net vir gemoedsrus nou my vraag jy kry sulke
0

Water stoor en hoeveelheid

Secunda
Submitted by Sleep nou on
As ek reg is kan twee persone met so 5liter water n dag oor die weg kom vir drink en kos maak dus as ek 60 liter saam ry kan ek vir 12 dae regkom en hoeveel water dra n mens saam vir so tydperk van 12 dae om te was en daar is nerens n water punt vir volmaak nie wat sal julle se sal genoeg wees my ar
0

Lae strek ratkas

Brits
Submitted by wessels on
Middag vriende Ek wil sommer hoor wat julle indrukke is van [a] 'n deeltydse 4x4 met lae strek soos 'n Hilux teenoor [b] heeltyds 4x4 sonder lae strek, soos 'n Amarok. As mens nou nie in slote,modderpoele en sandduine wil speel nie, maar slegs met gemoedsrus Richtersveld, Baviaanskloof en Botswa
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus