Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -15 minutes ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -2 hours ago
1997 Isuzu November 2026 Goeie Hout -3 hours ago
1997 Isuzu November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Geert o Geert.... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago

Lugpomp vir op blaas van bande

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on

Deon , Andre en ander manne wat grondpad lekke vat , ek wil by julle hoor wat se lugpomp vir bande is n goeie koop vir al vir die opblaas en ook afblaas van bande, die pomp moet die ding kan doen maar daar is soveel soorte op die mark. Help bietjie asb

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 05/03/2018 - 05:32

Om die Trailboss 300 LPM innie hande te kry gaan die naweek boksburg toe hopelik kry ek hom die naweek dis n noodsaklikheid

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 05/03/2018 - 10:05

Sleep Nou, moenie so baie worry oor die pomp nie man - jy weet mos hulle vertel "'n Pomp is 'n pomp?" As jy die kans kry benut jy dit!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 05/03/2018 - 10:11

Sit ek so bietjie die draad en deur lees, lekker leestof die off road stories.

Tel ek toe so paar dingetjies op, lyk my die voertuie wat maar geneig is om vas te val is die toy, Gesie sit so vas dat trekker hom moet uitsleep en voorie sit so vas met sy baba toy dat hy moet drie ure spook. Maar ja enige gesoute off roader weet darem al mens pak nie die wilderniss aan met 'n toy nie, behalwe as jy 'n smart vraat is en graag wil sukkel.

Die ander ding wat ek lees, hulle het Gesie se toy aan die sleep bal uitgesleep, natuurlik 'n BAIE groot no no, daar is baie videos in omloop hoe daai cast iron bal afbreek, weet julle hoe vlieg so bal wat aan 'n styfgespande staal kabel of towstrap vas is. Speel op Avbob se stoep as jy goet met daai bal wil sleep!

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 26/08/2018 - 06:43

Het toe besluit op die T-MAX portable pomp kry hom volgende woensdag ook ingeboude deflation valve so val alles in plek

0
Nelspruit
Profile picture for user Koos Mol

Koos Mol

Tue, 25/09/2018 - 17:58

Dankie Anton. Ek het kompressor in die soekfunksie getik.... moes seker die korrekte afrikaanse term gebruik het.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 25/09/2018 - 18:52

Ek lees ook nou rustig deur hierdie draad en merk dat die bespreking van op- en afblaas van bande net gegaan het oor sand-ry.  In die Kgalagadi vra hulle jy moet jou bande afblaas na 1.6 bar om te help met die instandhouding van hul erge sinkplaat paaie en om iewat gemakliker te ry oor hierdie tipe paaie.  Dus, bande word nie net afgeblaas vir sand-ry doeleindes nie, maar ook vir erge sinkplaat-paaie.

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 25/09/2018 - 19:23

Johann  yes  jammmer om te vra maar dink jy ek moet my skoonma hier by my laat kom bly laugh

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Tue, 25/09/2018 - 19:34

Len, ja die afblaas van jou bande beskerm nie net die pad nie maar gee ook baie beter rygemak op 'n sinkplaat pad.

dit versagg die skokke op jou motor baie, goeie ding om ook jou karavaan se bande afteblaas op sinkplaat pad, dit vermy kasdeure ens. om af te breek, die wa skud baie minder.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus