Forums
Julle gaan loer bietjie by hulle website pryse baie goed maand packet vir pensonarise R2000 hulle is naby ATKV Buffelspoort lyk na n puik oord
Sal moet plan maak om daar…
Sal moet plan maak om daar uit te kom, ek sien hulle het goeie terugvoering gekry op die web blad.
Lyk baie lekker "in die bos" daar?
Jy is reg Leeutemmer
Is nuwe eienaars ek wil reeds hoor of 4x4 kampe nog bestaan gewoone kamp is R200 dag wat regtig puik is die oord gee jou die Bosveld gevoel





Dankie Sleep nou - ek het…
Dankie Sleep nou - ek het hulle jare gelede uitgekyk, nooit soontoe gegaan nie en heeltemaal vergeet - sal moet gaan loer.