Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -10 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -11 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -11 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -11 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -11 hours ago

Afri -Sun Camping loer bietjie

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Julle gaan loer bietjie by hulle website pryse baie goed maand packet vir pensonarise R2000 hulle is naby ATKV Buffelspoort lyk na n puik oord

Secunda

Sleep nou

Tue, 06/02/2018 - 07:48

Jes julle ek sien dis n mooi plek glo ou Deon , Warren sal ook vannie plek hou . Anton ek glo dit sal moeite werd wees om te gaan loer

0
PRETORIA

Leeutemmer

Tue, 06/02/2018 - 21:11

Het al daar in die 4x4 kampe gekamp. Fantasties. Lyk soos nuwe eienaars, weet nie of die 4x4 kampe nog bestaan nie. Ek dink die kamplek self is baie lekker ook om te kamp.

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 07/02/2018 - 06:57

Is nuwe eienaars ek wil reeds hoor of 4x4 kampe nog bestaan gewoone kamp is R200 dag wat regtig puik is die oord gee jou die Bosveld gevoel

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus