Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -3 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -4 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -4 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -5 hours ago

Lekker Kamp "Wen Koro-koro"

Weltevredenpark
Submitted by Janlappies on
Forums

Daar is 31 staanplekke met 16 familie badkamers.

Die rede hoekoem ek die kamp naweek wil wen is ek is nou deur 'n lelike egskeiding met vals beskuldigings en het nou 'n breek nodig om my self weer te vind.

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 09/02/2018 - 07:33

Sterkte vorentoe met die nuwe pad en mag jy sommer blits vinnig weer op jou voete kom en gatskop!     Hopelik by Koro-koro (-:

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 09/02/2018 - 09:14

Stem saam Anton sterkte dit sal beter gaan sterkte ook met kompetisie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus