Marula Oase is naby Warmbad, reg oor Klein Kariba,'n baie lekker oord met baie om te doen vir enige ouderdom.
Staanplekke wissel in helling van gelyk tot nogal skuins, met gras oppervlakte. Daar is 'n paar lank staanders, maar die oord is netjies en vriendelike personeel.
Die oord opsigter kom met aankoms by jou aan om te verduidelik waar alles is.
Met ons terug koms van Eiland, en ek wat nie meer ver kan sleep per rit nie, en Kleinkariba wat vol was, het ek toe die oord gebel ivm beskibaarheid aangesien dit lang naweek was.
Ons het besluit om van die Donderdag tot Sondag daar oor te bly, voor die finale skof huis toe.
Staanplekke het drie 16a kragpunte, ons was op no 19.Groot warm water binnehuise swembad met drie buite (koue) swembaddensDie koue buite swembaddensHeelwat stap roetes wat so paar diere oplewer, ook 4x4 roetes teen die kop op.Die grootste gerieflike storte wat ek nog tee gekom het by enige oordRuim ablusie blokke.Baie stap roetes
Marula Oase