Dit was nie die normale weer wat altyd oor Desember heers nie. Ons het nie eers die lugversorger gebruik nie. Dit was 'n rustige rus kamp gewees. Daar is 'n paar staanplekke met gras maar omdat dié kamp in die winter gewoonlik vol is en die kampers staan die hele winter is gras maar 'n skaarste.
Die oord word nou bestuur met 'n egpaar uit die Kaap, hulle het so 7 maande voor ons daar aangekom het die bestuur oor gevat. Ek het die bestuurder se vrou ontmoet en was baie gaaf.
Die oord is regtig baie mooi skoon en volgens 'n lank-staan Oom wat ek daar ontmoet het sê dat die plavei paaie maar kort terug gedoen is deur die nuwe bestuur. Daar is lekker koelte bome vir die warm somer dae (wat ons nie gehad het nie)
Die ablusies is regtig mooi skoon en gemaklik om te gebruik.
Die swembaddens was altyd mooi skoon en die BAIE warm Spa is nie vir bang mense nie want hy is warm.
Daar was wel 'n vakansie program maar meer gefokus op die nie kampers omdat daar so min kampers was.
Tshipise Forever Resort 2021

Hier is die skakel na ons kamp by Tshipise 2021.