Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bygelowig Geert - Ballito Geert -38 minutes ago
Geniet Ballito Geert - Ballito Rona du Plessis -3 hours ago
12 dae Geert - Ballito Geert -5 hours ago
Dinokeng Camp and Leisure November 2026 Geert -5 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Wessel November 2026 Rona du Plessis -8 hours ago

Stout grappe

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

Ek verwys na Dassie se draad op die ander forum.   Dit het my laat dink.

Ek en Dassie het "soort van" die stout grappie draad begin.   Dassie is bietjie afwesig sovêr die jaar maar ek pos nog gereeld my stout grappie.    As ek dit nie doen nie, word ek eintlik daaraan herinner.laugh

Ek wil dit graag duidelik stel dat ek nie stout grappe ken nie.   Ek is nie baie goed met grappe onthou nie.   My stout grappies gaan soek ek op Mrs Google.   Daar kom sekeres op wat ek nie sal droom om hier te plaas nie.   Ek probeer dus altyd om 'n stout grappie te kies wat aanvaarbaar behoort te wees en ek voel (redelik) vrymoedig om dit te plaas.   Maar wat vir een ou aanvaarbaar is, is dalk nie vir 'n ander nie.   Dit is ook makliker om so 'n grappie hier te vertel, teenoor wanneer jy dit fisies moet doen tussen 'n groep mense (soos Len tereg aanhaal op daardie draad).

Gelukkig plaas nog mense stout grappies op die draad maar die groot verskil is, ek is 'n vroumens.  Ons word mos makliker "ge-brand" oor sulke dinge as mans.    Ek wil beslis nie oorkom as "platvloers of goedkoop" nie want dit is nie wat ek is nie.   

Ek sal nogal daarvan hou om ander se eerlike opinies hieroor te hoor.   Al is dit op die anonieme skakel.wink

Brackenfell

HennieBo

Fri, 11/05/2018 - 06:59

NOOT VIR NOOT!!!!

Kriptiese leidraad:

Kondome hang aan 'n wasgroeddraad.

Wat is die liedjie?

Kinders van die wind!laugh

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 11/05/2018 - 07:39

Ai tog Warren, you should know by now that you only use a ring spanner on your NUTS!!!!

Shame must have been painful, no wonder you have to see a therapist every day?

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 11/05/2018 - 09:48

 

Ai tog Warren, you should know by now that you only use a ring spanner on your NUTS!!!!

Shame must have been painful, no wonder you have to see a therapist every day?jA

Ja Arrie.... Gellukig nie ek nie, it's my therapist (who's quite delicous even I have to admit)  is what keeps me from doing random things like that.....

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 11/05/2018 - 12:48

Nee, maar ek weet nog steeds nie hoe dit gewerk het nie.laugh    Het die watsenaam in daai ringetjie vasgesit en wat soek dit in die eerste plek daar???

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 11/05/2018 - 13:54

Ja Antie, daai whatsa ma callit het in daai ringetjie -dalk was dit 'n ring of dalk 'n RING, net Warren sal weet.

Wat die whatsa ma callit daar gesoek het sal net sy eienaar weet, seker maar een of ander pervert of so iets???

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Fri, 11/05/2018 - 14:08

My girls night out 

Ek was nou die aand saam met "die girls" uit nadat ek my man belowe het dat ek om middernag tuis sal wees. Maar die ure het vinnig verbygegaan, en die margaritas het net so maklik afgegaan.

Om 'n lang storie kort te maak: Ek is eers skuins voor drie daar weg. Toe ek by die voordeur ingaan, het die koekoekklok in die portaal drie keer gekoekoek en vertel dis drie-uur. Ek het vinnig gedink, besef my man sal waarskynlik nou wakker wees en ek wil tog nie nou 'n woordewisseling met hom aanknoop nie. Ek het vinnig nog 9 koekoeks gemaak, want 9+3 = 12 en 12 is middernag.

Die volgende oggend sê hy ons sal die koekoekklok moet laat regmaak.

"Hoekom?" vra ek.

"Want laasnag het hy drie keer gekoekoek, en toe sê hy 'o donner' en toe koekoek hy nog vier keer, maak keelskoon, koekoek nog vyf keer, giggel, val oor die koffietafel en poep kliphard."

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus