Ek sien Dusty het op die koffie draad genoem van ons lekker kuiertjie en koffie drink vanoggend, maar ek glo die gebeurtenis verdien sy eie draad.
Ek was vanoggend by 'n vergadering daar in Dusty se omgewing en kon toe so 'n paar minute afstaan om gou in te loer - nou kan ek darem 'n gesig en persoon agter die forum profiel plaas.
Ek moet net weer sê. Dit is darem 'n klomp nice mense op hierdie forum. Elke persoon wat ek ontmoet is net nicer as die vorige!
En voor julle vra vir bewyse (ek weet Freda vrek seker vir een) hier is die foto:

Dankie Stoffel, dit was nou lekker en 'n goeie belegging in tyd gewees ![]()
waar is jou kop?…
waar is jou kop?
Sien, ek onthou die gesig maar is BAIE swak met name, daarom dat ek sulke goed mis. Seker maar die min kamp wat dit doen, ek vra nederig om verskoning. ![]()
Hy sê mos sy memory stick is…
Hy sê mos sy memory stick is oorlaai?
Willem Brits!
waar is jou kop?





Bliksemstrale!!!! NEE Willem…
Bliksemstrale!!!! NEE Willem nou begin ek kwaai worry oor jou, en jy is nog nie eers tagtig nie, wel naby, maar noggie daarie?