Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Toe word ons dors Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Steeds lekker vooruitsigte - vir Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Rona du Plessis -2 hours ago
Meiringspoort status Pad en roete inligting Wessel Strydom -2 hours ago
Sterkte Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -3 hours ago
Chris B Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -4 hours ago

Ontmoeting - Voorie en Dusty

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek sien Dusty het op die koffie draad genoem van ons lekker kuiertjie en koffie drink vanoggend, maar ek glo die gebeurtenis verdien sy eie draad.

Ek was vanoggend by 'n vergadering daar in Dusty se omgewing en kon toe so 'n paar minute afstaan om gou in te loer - nou kan ek darem 'n gesig en persoon agter die forum profiel plaas. 

Ek moet net weer sê.  Dit is darem 'n klomp nice mense op hierdie forum. Elke persoon wat ek ontmoet is net nicer as die vorige!   

En voor julle vra vir bewyse (ek weet Freda vrek seker vir een)  hier is die foto:

Ontmoet

Dankie Stoffel, dit was nou lekker en 'n goeie belegging in tyd gewees yes

 

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 05/04/2018 - 17:24

waar is jou kop?

Sien, ek onthou die gesig maar is BAIE swak met name, daarom dat ek sulke goed mis.  Seker maar die min kamp wat dit doen, ek vra nederig om verskoning.  wink

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus