Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -11 minutes ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -36 minutes ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -39 minutes ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -59 minutes ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -1 hour ago
Geert Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -1 hour ago

Koro-koro Dit was lekker!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

 

koro-koro safari lodge

Dit was baie lekker en baie mooi!   Kliek hierbo om die Artikel te lees.

Centurion

Lolla

Tue, 10/04/2018 - 08:03

Koro Koro is voorwaar n baie lekker kamp plek. En wow... Dis n great artikel. Eks trots op jou  Voortrekker. Love you. 

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 16/07/2018 - 13:22

Willem, nou op die web gesoek, kry dit ook nie???

Vriende wat daar was het my vertel van die plek, toe ons by Mabalingwe was het ek daar gaan loer en sommer vir drie maande bespreek.

0
Pretoria

leeu

Wed, 18/07/2018 - 07:26

Frik, ek dink dis oorkant 'n klein privaat ablusie verby die swembad as dit staanplek A is. Die staanplek het nie veel koelte nie, maar September is dit nog nie so warm nie.

 

0

Hello mede kampers

Ek lei af dat mens met geruste hart by Koro-koro kan gaan kamp. Dit is lekker naby aan Brits, dus oorweeg ek dit, met hoop daar is stilte en natuur-voëls.

 

Wie van julle was al onlangs by Nylsvlei. ? Kan mens uit veiligheidsoogpunt waag om daar te kamp.

 

Hoor graag van jule.

Wessel 

0

Beste Arie

Staan julle tans by Koro Koro?

Ek is daar geboek vanaf komende Vrydag 28Sept vir die naweek, op Haak en steek nr5.

Ek het altyd paar dae voor ek na 'n nuwe plek gaan sulke vieslike vlinder gefladder op my maag--- gaaan weer saamspeel, gaan wa pas op staning, gaan daar koelte wees. Nou wonder ek nog oor hoe werk die familiebadkamer storie. Ek ken net gewone tipe met onderwyser en sonder -wyser apart.

Groete

Wessel

 

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 26/09/2018 - 06:39

Beste Arie

Dis eintlik "mooiste Arie" laugh

Wessels ek glo nie jy gaan probleme kry op Haak en Steek nr 5 nie.  Ek het op nr 6 gestaan en Arie het juis kom kuier en toe kyk ons na nr 5 en dit was Arie se 1ste keuse.  Lekker ruim.  Julle gaan dit geniet! 

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 26/09/2018 - 07:02

Wessel, jy kon seker al aflei hier bo dat ek nie daar is nie, ek staan by Shammah so omtrent 20 km van Koro af. Ja soos Voorie hier bo se, ek glo jy gaan dit vreeslik geniet.

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 26/09/2018 - 07:02

Koro Koro puik oord Wessels nee wat jy gaan n hond uit n bos kamp

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus