Forums
Ek is ook weer terug !!!!!
Harry ook wier hier
Was jy dan van plan om te AWOL, Harry? Jy hoort mos hier.....
Johann L is ook terug.
Na 'n nagmerrie met ons interhet hier wat sedert Vrydag aand af was, kom ek nou het eers weers op die wifi in gaan.
My mobile data is moeg gebruik en dit op edge.
Dankie vir die nuwe forum A, hoop dit loop soos stroop.
Nuwe platform JanBike -…
Nuwe platform JanBike - dankie dat jy aangemeld het!





Dankie tog!
Dankie tog!