Hello julle
Gaan seker klink soos n AA groepie. Ek is Gerrit Mocke en ek en my gesin doen die kamp ding...
Welkom Gerrit. Ek het het…
Welkom Gerrit. Ek het het ook die probleem... Ek weet nstuurlik nie hoe klink n AA groepie nie... ek was nog nooit daar nie.![]()
Baie welkom by die kampforum…
Baie welkom by die kampforum groepie Gerrit, gesêls lekker saam, dit is jou beurt?
Gerrit & Estelle, baie…
Gerrit & Estelle, baie welkom hier tussen ons.
Amper sê ek kry jou g@t in rat en kom kamp saam met ons einde Mei, julle het 'n keuse van twee plekke.
Gerrit en Estelle
Baie welkom hier by ons! Ja, kamp is eintlik 'n verslawing, as hy jou eers beetgekry het, is jy gedoem! Dit is natuurlik ook die heel beste ding op aarde vir 'n gesin om te doen. Vertel vir ons waar julle kamp. Ons hoor graag meer van julle.
Welkom julle
Welkom val in en gesels saam vertel bietjie meer van julle





Hallo Gerrit. Baie welkom…
Hallo Gerrit. Baie welkom en jammer om te hoor van jou kamp probleem