Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -5 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -6 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -6 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -8 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -19 hours ago

Suidelike Namibie - deur JaquesR

Submitted by Admin on
Forums

Meeste van julle het seker al my Dagboekstorie gelees van ons Suidelike Namibië trippie.

Ek plaas maar weer die skakel hier vir die doeleindes van die nuwe forum.

Lees gerus hier:
http://mykamp.co.za/2016…

jr

VOORTREKKER:  Ek was nou net daar op mykamp en bietjie deurgeblaai.   Hoop nie jy gee om as ek skakels soontoe plaas vannaf KampBlad nie?

JAQUESR:  Altyd welkom Voortrekker!

So help ons mekaar en staan saam.

LEN LOADER: Jacques, dit is darem 'n steil opdraende daardie  -  moes die twee Jeeps so 'n bietjie rus voor hulle verder kon gaan ?

JAQUESR: Nee jong Len - die Jeeps draf so lekker oor daai grondpaaie - mens moet hulle op 'n stadium met die leisels intrek om 'n foto te neem, anders kom jy sonder fotos terug by die huis...

DUSTY: acques, hoop daai ekstra  boute hou nog sodat die sleepstang nie raas nie.

JAQUESR: 

hi Stoffel,

Hy werk nog perfek - baie dankie!!

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus