Meeste van julle het seker al my Dagboekstorie gelees van ons Suidelike Namibië trippie.
Ek plaas maar weer die skakel hier vir die doeleindes van die nuwe forum.
Lees gerus hier:
http://mykamp.co.za/2016…

VOORTREKKER: Ek was nou net daar op mykamp en bietjie deurgeblaai. Hoop nie jy gee om as ek skakels soontoe plaas vannaf KampBlad nie?
JAQUESR: Altyd welkom Voortrekker!
So help ons mekaar en staan saam.
LEN LOADER: Jacques, dit is darem 'n steil opdraende daardie - moes die twee Jeeps so 'n bietjie rus voor hulle verder kon gaan ?
JAQUESR: Nee jong Len - die Jeeps draf so lekker oor daai grondpaaie - mens moet hulle op 'n stadium met die leisels intrek om 'n foto te neem, anders kom jy sonder fotos terug by die huis...
DUSTY: acques, hoop daai ekstra boute hou nog sodat die sleepstang nie raas nie.
JAQUESR:
hi Stoffel,
Hy werk nog perfek - baie dankie!!





Jaquesr kom in
Sien ook die nou raak dankie vir deel Jaquesr ons het soveel plekke om van te kies