Goeiemore almal, die Springbok Hit Parade wat om 08:00 sou begin het sal nou oor n paar Minute begin, was weer n krag onderbreking hier gewees, maar is darem nou weer aan.
Lekker luister
Groete
Gottie Myburgh
Gaan ook soomer inskakel op…
Gaan ook soomer inskakel op my Sinutab en so saam aan die slaap raak.
Mi o mayo, lekker song, sun…
Mi o mayo, lekker song, sun of a gun
Ek kyk na die radio stasie…
Ek kyk na die radio stasie en die twee omroepers wat ek nou al gehoor het. En ek wonder. Is dit die stasie van moeders wat hul kinders eksotiese name gee? Noddy en Gottie, ????
Geria?, wat het van Jannie,…
Geria?, wat het van Jannie, Sannie of sommer Arie geword.? ?
Ek hoor sommige van die…
Ek hoor sommige van die mensdom roep my Marius en die wyfie Juana.
Sou ons nou kinders gehad het en die name gekombineer het,
Mariuana.
Shame sy bynaam sou Dagga op skool wees. ☺
Ja Gesie, dit kon 'n…
Ja Gesie, dit kon 'n probleem kind geraak het.?






Luister nou lekker op die …
Luister nou lekker op die "panado"