Gisteraand laat het ek nog vir nuwe lid Johnb verwelkom, gaan inkruip en heerlik geslaap. Toe ek vanoggend hier aanteken sien ek sommer 4 nuwe lede wie intussen aangesluit het ![]()
Baie Welkom by kampforum Schalk Burger, Oelie, krausel, maggi (en Johnb)
Ek hoop julle gaan dit geniet om deel te wees van hierdie awesome gemeenskap en dat julle nog lekker gaan saam kuier en kamp!
Baie welkom almal! Ek…
Baie welkom almal! Ek wonder net of Schalk Burger nie dalk rugby speel nie? ![]()
Rugby? Freda toe ek die…
Rugby? Freda toe ek die lysie so kyk en sien 'n Oelie en Schalk Burger, het ek ook gewonder of hier dalk 'n rugby span aangesluit ?![]()
Baie welkom aan die lede,…
Baie welkom aan die lede, julle moet lekker saam gesêls en vertel ons van jul ervarings.
Ja, ek het ook gedink Oelie en Schallas het nou die regte rigting in geslaan, en begin kamp?





Baie welkom julle klomp nuwe…
Baie welkom julle klomp nuwe lede, gesels asb. saam met ons hier op die Kampforum.