Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -51 minutes ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -5 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -6 hours ago

Baie Welkom x 5

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Gisteraand laat het ek nog vir nuwe lid Johnb verwelkom, gaan inkruip en heerlik geslaap. Toe ek vanoggend hier aanteken sien ek sommer 4 nuwe lede wie intussen aangesluit het smiley

Baie Welkom by kampforum Schalk Burger, Oelie, krausel, maggi (en Johnb) yes Ek hoop julle gaan dit geniet om deel te wees van hierdie awesome gemeenskap en dat julle nog lekker gaan saam kuier en kamp!

 

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 01/07/2018 - 10:54

Rugby?  Freda toe ek die lysie so kyk en sien 'n Oelie en Schalk Burger, het ek ook gewonder of hier dalk 'n rugby span aangesluit ?laugh

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 01/07/2018 - 12:06

Baie welkom aan die lede, julle moet lekker saam gesêls en vertel ons van jul ervarings.

Ja, ek het ook gedink Oelie en Schallas het nou die regte rigting in geslaan, en begin kamp?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus