Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -6 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -6 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -7 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -7 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -8 hours ago

Baie Welkom x 5

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Gisteraand laat het ek nog vir nuwe lid Johnb verwelkom, gaan inkruip en heerlik geslaap. Toe ek vanoggend hier aanteken sien ek sommer 4 nuwe lede wie intussen aangesluit het smiley

Baie Welkom by kampforum Schalk Burger, Oelie, krausel, maggi (en Johnb) yes Ek hoop julle gaan dit geniet om deel te wees van hierdie awesome gemeenskap en dat julle nog lekker gaan saam kuier en kamp!

 

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 01/07/2018 - 10:54

Rugby?  Freda toe ek die lysie so kyk en sien 'n Oelie en Schalk Burger, het ek ook gewonder of hier dalk 'n rugby span aangesluit ?laugh

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 01/07/2018 - 12:06

Baie welkom aan die lede, julle moet lekker saam gesêls en vertel ons van jul ervarings.

Ja, ek het ook gedink Oelie en Schallas het nou die regte rigting in geslaan, en begin kamp?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus