Forums
Ek het my oorlede oom Erick se eerste plaat "The blue country" oorgesit na mp3 formaat en dit is nou aanlyn op kampforum vir vriende en familie om na te luister.
Kliek hier: RICK LOUW - The Blue Country
Neef, ek wens ek kon daardie…
Neef, ek wens ek kon daardie jare as jong man beleef het, maar is bevrees ek was toe maar nog net 'n fantasie gewees.
Ek het nog 'n klompie van oom Erick se 7singles bygevoeg - dit is nou almal wat ek het.
Anton, sy stem klink baie…
Anton, sy stem klink baie soos Jim Reeves se stem.





Voortrekker, daai oom se…
Voortrekker, daai oom se musiek moes gebly het waar dit was, amper in trane uitgebars. Waneer ek n 1967 fliek kyk, jis, dit wil net nie meer op die lekker note val nie, al was dit Oscar materiaal vir daai tyd.