Forums
Kyk ek nou weer hier deur -…
Kyk ek nou weer hier deur - jinne maar dit lyk darem lekker - ek moet ook nog plan maak om weer bietjie so opwaarts te toer.
Voorie, hoe sien jy die foodie, aan my kant is hy tamaai groot!!
Frikadel, wys jou foto's nogsteeds groot?
Nee Voorie, weet nou hoe om…
Nee Voorie, weet nou hoe om te plaas.





Frikadel
Frikadel, pragtige fotos, lyk na lekker kuier gewees!!!
Wat jou fotos aanbetref, ek dink as jy fotos "resize" na omtrent 200kb, gaan dit vinniger laai, maar sal nog selfde grootte op skerm verskyn.