Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Braaibroodjies ... Kruger 2026 Chris Boucher -1 minute ago
Foto's laai Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Augrabies - 21 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Groen water... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Kampeer staanplek Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Dankie ChrisB Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago

Botswana hier kom ons!!

Submitted by Frikadel on
Forums

Die ingang by Stockpoort

Klerksdorp

Frans Pretorius

Tue, 02/05/2017 - 11:50

Frikadel, pragtige fotos, lyk na lekker kuier gewees!!!

Wat jou fotos aanbetref, ek dink as jy fotos "resize" na omtrent 200kb, gaan dit vinniger laai, maar sal nog selfde grootte op skerm verskyn.

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 08/11/2017 - 21:38

Kyk ek nou weer hier deur  -  jinne maar dit lyk darem lekker -  ek moet ook nog plan maak om weer bietjie so opwaarts te toer.

Voorie, hoe sien jy die foodie, aan my kant is hy tamaai groot!!

Frikadel, wys jou foto's nogsteeds groot?

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 14/12/2017 - 19:28

Frik hoe is die weer algemeen daar kan n ou vleis invat soentoe beste roete om soentoe te ry 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus