Forums
Skakel in vanmiddag vanaf 17:00 - 18:00 saam met my Gottie Myburgh vir die n lekker Boeremusiek Program.. Ons het n Whatsapp Knoppie op ons Webwerf, www.radioworldwide.co.za… op hom, kliek dan send, dan maak Whatsapp opp en stuur n boodskap
Ek geniet die musiek baie! …
Ek geniet die musiek baie! Dankie Gottie ![]()





Lekker, dankie RWW Ons is…
Lekker, dankie RWW
Ons is ingeskakel 