Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wanneer om vlieg kaartjies te koop November 2026 Geert -6 minutes ago
Môre Rona November 2026 Geert -30 minutes ago
Goeie more Geert! November 2026 Rona du Plessis -43 minutes ago
Wessel November 2026 Geert -43 minutes ago
Hoedspruit November 2026 Geert -48 minutes ago
Voertuig huur, Hoedspruit November 2026 Rona du Plessis -48 minutes ago

November 2018 Koffiekroeg

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums
Goeie more almal. Voorlaaste maand van 2018.
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 13/11/2018 - 06:06

Vanoggend is die hele kamp toe onder die mis.   Dit gaan seker lekker warm word.   Ons kampbure van Dibiki in 2016 kom vandag by ons kuier.   Ons sien uit na die dag saam met hulle.

Ek hoop almal het 'n wonderlike dag.   Voories en Gesie, julle moet mooi ry en kom veilig tuis.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 13/11/2018 - 07:01

Goeie môre Kampforum, julle moet 'n heel lekker dag geniet.👍

Hier in die noorde kry ons vrek warm die week, selfs in Vaalpark gaan die temperature oor die 30°.🌅⚠🔥

0
Johannesburg
Profile picture for user WilleWillemien

WilleWillemien

Tue, 13/11/2018 - 07:43

Lekker koffie dankie.

Wie kamp by Sionsberg die naweek?

Ek is daar vanaf Vrydagoggend tot Sondag.

 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 13/11/2018 - 09:15

Vir 'n verandering, "Goeie môre Kampforum mense  !"
 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus