Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -9 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -9 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -10 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -10 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -11 hours ago

KlipKrans naby Worcester - deur Batman

Profile picture for user BATMAN
Submitted by BATMAN on
Forums

Dankie Andre vir die lekker foto's en so bietjie vertel van julle kamp by Klipkrans.

Gelee 10km vanaf Worcester op die pad Villiersdorp se kant toe.

k

 

Die kampplek het 36 lekker groot staanplekke met welige gras en heelwat rivierfront op die Breerivier. k k

Silwerskoon ablusies!
Daar is 'n "Honesty Shop" vir hout, water, ys ens.
Daar is ook drie voorafopgeslaande tente as jy gaste het wat nie kampers is
nie.

Staanplek 5 is baie lekker en groot en naby so 'n tent.

k k

PRYSE:
R90pppn.
Pesioenarisse staan in die week vir 3 nagte vir die prys van 2.

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 06/04/2017 - 20:24

André,  dit lyk pragtig ! (http://www.klipkrans.co…)

Ek het maar 'n gewone teerpad karavaan terwyl die paadaanwysings nie aandui watter gedeelte is grondpad nie.  Ek aanvaar die R43 uit Worcester na Villiersdorp is 'n teerpad, maar waar jy links afdraai by Scherpensheuwel, is dit ook teerpad ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus