Algemene Inligting
Resensies
Warmbad
Ons het in 2014 vir 4 nagte gekamp in die oord, geleë in Bela Bela. Ons het op 'n Maandag arriveer en Vrydagoggend vertrek. Ons was dus nie oor 'n naweek daar nie en het geen steurings gehad van dagbesoekers of enige lawaai nie.
Vir ons, en veral die kinders en kleinkinders, was die oord 'n fees. Die kinders wou langer bly. Die swembaddens en alles wat daarmee gepaard gaan, is met een woord fantasties. Ons is natuurlik nie gewoond aan sulke fasiliteite by ons kusoorde nie, so ons monde het oopgehang. Ons was heel tevrede met ons staanplek en die ablusies was 5 ster.
Ek het al gehoor dat baie mense nie soontoe wil gaan nie, as gevolg van luidrugtige besoekers maar ons het dit nie ondervind nie en ek kan nie anders as om die oord aan te beveel nie.
Foto 1
Foto 2
Foto 3
Foto 4
Die swembad met die branders
Foto 5
Never again
had the most awful experience at warmbaths, with so much noise from the air-brakes of interlink trucks, overcrowding, noise and people being invasive and comming through my site. prices are over-inflated, and when I saw the number of people in the outdoor facilities I refused to use them as I had strong sanitary / water condition concerns.
never again will I use any of the forever resorts as they are owned by foregn nationals, I want my money to support the small operator, or at worst at least stay in SA
Electricity if you have the blue adaptor. If you don't you can buy one but it's nearly 3 times the price at Sunseeker ETC
swimming pools won't advise the use of them due to sanitary concerns
Shop is expensive





Warmbad
Soos voorspel hier op die forum, het ons maar 'n nare ondervinding gehad met drank, lawaaierige "kampeerders" wat uitgeloop het op 'n bakleiery 12 uur die nag.
Sal volgende keer in die delux area staan maar nie gou weer nie!