Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Braai rots of net.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 minutes ago
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -4 hours ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago

Ski toets wa by Panorama rus kamp in Graskop

Alberton
Submitted by ski on
Forums

Ons het die nuwe wa gehak en gaan kamp by Panorama rus kamp in graskop. Al wat ek kan se dite was baie lekker al het ons baie reen gehad. Lekker gekuier baie gesien en lekker geeet. Hier is so paar fotos. Die hoogtepunt soos altyd was die wiltuin en dan ook die gorge lift in graskop.oppad

Oppak en huis toe. Behalwe papwiel op bakkie geen probleme gehad nie. Bakkie het wa lekker gesleep af graskop toe het ek 8.160km/l gekry en terug 7.98km/l. Alles op wa werk goed moet net vent in badkamer sit kort hom en grooter watertank. daai 50L hou nie met die hoe druk pomp nie.

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 07/01/2019 - 14:20

Ja so tussen die reen braai en kuier kamp julle n hond uit n bos hoe sleep die wa toe Nico

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus