Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

52309 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie  môre almal. 

Mag…
Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -1 hour ago
Bandprobleem : Namibië en Botswana Toer Len Loader -9 hours ago
Koos, dankie vir die… Namibië en Botswana Toer Johann L -11 hours ago
Pierre, my Penta, en ek glo… Sleep veilgheid "Tips en… Johann L -11 hours ago
Goeie middag mede forumiete… Mei 2019 Koffiekroeg Dusty -12 hours ago
Pragtig Shaun, sê mos altyd,… Kleinkinders, ons lewe. Johann L -13 hours ago
Willem, jy kan vir 'n bedrag… Ewiks afstand beheer praat… Johann L -13 hours ago

Die gehalte van sekeriteit by Onrus?

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Tue, 16/04/2019 - 09:22
Forums

Kan enige iemand asb vir my inligting rakende sekuritei by Onrusrivier karavaan park, naby Hermanus verskaf, ek soek dit vir 'n vriend wat daar wil gaan kamp?

Hulp sal baie waardeur word.

Randburg

Bouts

Tue, 16/04/2019 - 09:35

More more,

 

Het baie daar gekamp en het nog nooit probleme gehad nie. die wagte patrolleer elke nag vanaf 18:00.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 16/04/2019 - 20:38

Baie dankie Bouts, ek waardeur jou vinnige antwoord.👍 

Dit is vir iemand wat ons by Mountain Breeze ontmoed het, hy sal hopelik die week aan sluit.

More julle. Ek woon op Onrus. Die sekuriteit by die karavaanpark is heelwat opgeskerp en dit is heel veilig om hier te kamp by die mooiste dorp in die land. Johan L, laat weet as jou vriend hier is dan sal ek hom persoonlik gaan welkom heet.

Worcester

Wildehont

Wed, 24/04/2019 - 11:02

Ons was die afgelope naweek by Meerensee naby Onrus en het Maandag na die kampterrein gaan kyk voor ons huistoe is. Die A-staanplekke aan die regter (weste) kant van die hek lyk nogal lekker maar toe ek probeer bespreek vir die langnaweek in September op hulle webwerf is daar niks beskikbaar nie - ook nie B, of C plekke nie. Duidelik 'n gewilde plek.