Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 minutes ago
Hallo Len Verskoning Rona du Plessis -24 minutes ago
Len Verskoning Jan Meyer -32 minutes ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -34 minutes ago
kan nie wag.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -39 minutes ago
Len... Verskoning Wessel Strydom -42 minutes ago

Jammer, verkeerde antwoord!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Die regte reaksie sou wees om te se:  "Well done South Africans for standing together!"

Nie hierdie selfbeskermde donker en duistere reaksie van " I saw racism reflected" nie!.   Jou woorde doen soveel skade, hoe kan jy uit eie selfsugtigheid sulke afbrekende opmerkings maak?   Jy probeer oneenheid saai vir jou en jou tjommies se eie belange!  JY MOET GAAN!

En in die wyse woorde van Anton Louw :  "Jy is nie die drol wat jy druk werd nie!"

Port Elizabeth

Frieps

Wed, 12/04/2017 - 15:42

Daar is so baie woorde wat ek kan gebruik om my algehele minagting vir hierdie man te beskryf, maar hoe sê ek dit sonder om aangekla te word?

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Wed, 12/04/2017 - 16:45

Freda, mens sê eintlik niks nie,  want mens moet oppas om nie na daardie vlak te daal nie.

Daar is egter 'n oulike stukkie in Psalm 109:8 wat iemand agter op  'n voertuigplakker gesit het  -    * Pray for Zuma! Psalm 109:8 * , en as jy dit gaan lees -

Ek plaas sommer  die Engelse vetaling aan: "Let his days be few and brief; And let others step forward to replace him".

Kom ons bid vir hom!!!!

0
Port Elizabeth

Frieps

Wed, 12/04/2017 - 17:15

Hy gaan na 'n toordokter om te hoor wanneer gaan hy doodgaan.  "Op 'n boere vakansiedag" antwoord die toordokter.   "Auwk, hoekom?"    "Van daardie dag af  gaan dit 'n boere vakansiedag word."

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 12/04/2017 - 19:15

Daar is geen salf te smeer aan die bose sweer nie, ons is die grap van die wereld,  mens kan die spot prentjies sien wat in ander lande rond gestuur word.

Stem saam met jou Frans.

0
Pretoria

Slowstrike

Thu, 13/04/2017 - 06:46

Hoor darm dat hy gesê het dat hy sal bedank as die ANC as kollektief so dink.

Dink met hoe skaam sal ons wees as hier "aliens" land en hulle vra " Take me to your leader"

Groetnis

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 24/12/2017 - 06:28

Ek hoop hulle raak van ou stort koning vining ontslae ek glo die Cuptas het reeds n paleis reg vir hom van waar kom die geld vir jou Suid Africa

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 27/12/2017 - 21:46

Hy sit nog steeds soos twak aan 'n wol kombers,  maar ek vermoed sy dae is min.

Hoor darm dat hy gesê het dat hy sal bedank as die ANC as kollektief so dink.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus