Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann, November 2026 Rona du Plessis -12 minutes ago
Wessel November 2026 Johann L -2 hours ago
Brits reënval November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel November 2026 Johann L -2 hours ago
Jitte Wessel, November 2026 Rona du Plessis -19 hours ago

Willem - Dinokeng Resort 2019

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Veilig hier, die pad was nie so besig kort na 12:00 toe ons by die huis weg is nie.

.

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 10/12/2019 - 20:34

Kon jy al vasstel waar die waterdruppels teen sykant van die add-a-room vandaan kom ?  Ek het dit eendag ook teen die kant van ons rally sykant opgemerk, maar nooit weer nie.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 10/12/2019 - 20:37

Hoe het jy reggekom met tentpenne in die plaveisel ?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 11/12/2019 - 11:33

Frik, die oord is nog nie propvol nie, maar sal seker want Surette se broer kon net vir 2 nagte plek kry oor Kersdag.  Ons ry weer die 7de Jan. 2020.

Len, Dit lyk of dit op die nate is waar die water deur gekom het.  Ek het 'n WhatsApp boodskap met die foto's vir Ina by Jurgens gestuur, sal maar sien of hulle gaan help ?  Jy kan die penne tussen die stene in slaan.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 11/12/2019 - 18:35

Ons het die dag met heerlike sonskyn begin, teen laat middag het die wolke van Pretoria af ons bekruip.  Na die bui reën het die son weer sy ferskeining gemaak en kon die braai vuur aangesteek word.

.

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 12/12/2019 - 06:38

Môre Willem, dit lyk goed daar, jou staanplek is lekker groot volgens wat ek hier kan sien julle moet dit baie geniet👍

Wat die lek betref, ek het dieselfde probleem op my addaroom (gebruik mos die hoof tent se dak - self maak maakte panele).  Wanneer ek die ekstra panele gebruik, en dit reen, dan lek dit by die onderste kant van die dak self. 

Ek het al seëlaar gespuit, niks help regtig nie, het ook silwer "duck tape" op geplak, dit help in 'n mate. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus