Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -4 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -5 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -7 hours ago

Ablusie blokke....

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Vir die was so aanhoudend kla oor ablusie blokke... Gebruik asseblief hierdie stort....

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 19/04/2017 - 17:36

Nou waarvoor sou die kragproppe wees?   In 'n stort!   

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 20/04/2017 - 05:49

Ek hou van die bogemelde kommentaar hoekom die kragproppe daar is, "om litte los te maak", maar jy gaan sukkel om jou ronde vingers in die reghoekige gaatjies in te druk !

Wat my die meeste pla is dat die kragproppe skeef gemonteer is en die draad na die water-verwarmer moes eerder wit gewees het.

Met respek teenoor Freda se Ingelsman : die foto is seker van 'n badkamer iewers in Engeland !

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Thu, 20/04/2017 - 06:19

Jy <gaan> dans soos n bloomin eier klitser.....

En wraggies, jy sal nooooooooooooooooiiiiiit weer kla...

0

Nee Lennie, so Engels is hy nie.   Inteendeel, hy het maar min liefde vir die "Pommies".   Hy het Engels grootgeword (met 'n Afrikaanse pa) en was altyd 'n koshuiskind by privaat Engelse skole.  Dus het hy hul maniertjies aangeleer. laugh    'n Skoolvriend van hom was paasnaweek hier in Boknes en om die twee te hoor praat, sou jy dink hul is opregte Engelse.  Ons praat die meeste van die tyd Afrikaans.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 20/04/2017 - 08:00

In reply to by Frieps

Freda, soos my naam en van aandui, ek is ook maar 'n baster Afrikaner/Engelsman.  My ma was weer Afrikaans en my Pa Engels, maar soos jy seker self uit ondervinding weet, vroue druk mos maar hulle stempel af (soos Colin se ma en my ma gedoen het) en ons het weer in die huis Afrikaans grootgeword !

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 25/09/2017 - 08:08

So spaar n mens water jy is innie stort en word uitgeskop uit die stort wat n wen wen situasie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus