TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

c

UNTU Palms

Voorheen bekend as Voetplaatpark

Resensies

Ladysmith

Jacob

Fri, 14/02/2020 - 19:34

Daar is drie soorte staan plek vir jou om van te kies, 

Daar is baie om te doen vir iedere en elke hier en in die omgewing.  Daar is n winkel  - restaurant  net buite die hek en hulle  lewer af in die park. 

Dit is lekker stil en vreedsaam hier  op die afseisoen hier. Hier is cabana en chalets ook beskikbaar.

Hier is wasgoed vasiliteite op die perseel teen R20.00 per masjien. 

Binne seisoen kan die plek gons van die pret en plesier soos ek verstaan van die mense hier.

 

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
10 uit 10
Kamp Datum
10 - 24 / 02 / 2020
Toegangbaarheid
Maklik met enige Sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Plaveisel met skadu
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Ja
Ablusies
5uit 5
Sekuriteit
5uit 5
Vir kinders?
Baie fasiliteite