Eks nuut op die forum.
Ek is Phillip Cilliers en my vrou Marlene bly in Balfour Mpumalanga. Twee kinders dogtertjie 9 en seuntjie 5. Ek boer met mielies en vleisbeeste.
Ons is baie lief vir kamp, veral die kinders geniet dit baie.
Hoop om baie by jul gesoute manne te leer
Groete.
Forum lede
More aan al die forum lede dis mos nou lockdown ons het baie tyd op hande of hoe ek sien tans ons is 12 aanlyn kom julle log in en kom gesels gerus saam daar is tans 3142 onderwerpe om van te kies ons hoor graag van julle
Shsun, en ook 'n mooi getal…
Shsun, en ook 'n mooi getal insette👍
72222 insette
daar is tans 3142 onderwerpe om van te kies
Phillip ...
Wat het julle toe gedoen met julle "September 2020 Weer Namibia " vakansie ?
Hi Willem. Ons het maar…
Hi Willem. Ons het maar uitgestel na 2021. Agv die covid en skoolvakansies wat so deurmekaar is.
Phillip ...
Ja, ek het ook al ons kampe wat reeds betaal was oorgeskuif na 2021.
Ons plan is om Desember deur Botswana Swakop toe te gaan.
Willem, dit sal realiseer,…
Willem, dit sal realiseer, ons grense maak blykbaar eerste week van Oktober oop.
Ons plan is om Desember deur Botswana Swakop toe te gaan.
Oop grense
Johann, die gerugte loop sterk oor die oop grense.
Ons is lus vir n trippie na Victoria Falls deur Botswanna maar sal eers die kat mooi uit die boom kyk. Ek dink daar gaan baie voorwaardes en vereistes wees wat dit dalk moeilik gaan maak. Ek wil ook nie in n buurland vasgevang wees met n klomp onduidelike reëls nie.
Ons sal ook maar vir eers uitstel tot 2021.
Môre Pieter, die streng…
MĂ´re Pieter, die streng voorwaardes is reeds af gekondig, en ek stem saam met dit, dit is vir ons eie beswil![]()
Stem ook saam met jou stelling, dat buurlande se reels nie baie duidelik is nie, Zim bv, maak 1 Oktober oop, maar daar is te veel mis in daai land.





Phillip , Jan Boss
Sien julle is aanlyn gesels lekke saam