Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto van ablusieblok Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -50 minutes ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -54 minutes ago
Augrabies Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Canyon... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Augrabies - 20 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -15 hours ago

Hallo alle forumlede

Balfour
Submitted by phillipcil on
Forums

Eks nuut op die forum. 

Ek is Phillip Cilliers en my vrou Marlene bly in Balfour Mpumalanga.  Twee kinders dogtertjie 9 en seuntjie 5. Ek boer met mielies en vleisbeeste.

Ons is baie lief vir kamp, veral die kinders geniet dit baie.

Hoop om baie by jul gesoute manne te leer

Groete.

 

Secunda

Sleep nou

Wed, 22/04/2020 - 08:49

More aan al die forum lede dis mos nou lockdown ons het baie tyd op hande of hoe ek sien tans ons is 12 aanlyn kom julle log in en kom gesels gerus saam daar is tans 3142 onderwerpe om van te kies ons hoor graag van julle

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 22/09/2020 - 11:49

Wat het julle toe gedoen met julle "September 2020 Weer Namibia " vakansie ?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 23/09/2020 - 09:30

Ja, ek het ook al ons kampe wat reeds betaal was oorgeskuif na 2021.

Ons plan is om Desember deur Botswana Swakop toe te gaan.

0
pretoria

pieterc

Wed, 23/09/2020 - 22:04

Johann, die gerugte loop sterk oor die oop grense. 

Ons is lus vir n trippie na Victoria Falls deur Botswanna maar sal eers die kat mooi uit die boom kyk. Ek dink daar gaan baie voorwaardes en vereistes wees wat dit dalk moeilik gaan maak. Ek wil ook nie in n buurland vasgevang wees met n klomp onduidelike reĂ«ls nie.

Ons sal ook maar vir eers uitstel tot 2021.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 25/09/2020 - 06:48

MĂ´re Pieter, die streng voorwaardes is reeds af gekondig, en ek stem saam met dit, dit is vir ons eie beswilyes

Stem ook saam met jou stelling, dat buurlande se reels nie baie duidelik is nie, Zim bv, maak 1 Oktober oop, maar daar is te veel mis in daai land.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus