I have seen an enormous amount of spectacular stuff in my career as a Pilot .... but today it is pretty safe to say was one of the highlights that I will still be talking about for many years to come !! Hellmut von Seydlitz and Myself took of with 2 aircraft with a full compliment of passengers to all the Dams in the South that are all filled to capacity or running over. That in itself for any Namibian is a rare and refreshing sight after years of drought. But to add to the spectacle the whole area south of Windhoek as far as the Fish river has received unprecedented amounts of rainfall (keep in mind we are only at the beginning of the rainy season) and there is a green lush colour on the ground as far as the eye can see, .... something totally foreign to any Namibian !! There is also rain water standing EVERYWHERE, ... Bridges flooded or washed away, rivers swelling into floodplains and generally water in places where there shouldn't be places !! UNBELIEVABLE !!! From the Naute we flew to Sossusvlei for Lunch and carried on to the Vlei and the Tsondab river and the Kuiseb Canyon before returning to Windhoek over the Khomas Hochland. The Dunes were wet and full of colour, the water is full up in the Narravlei and Sossusvlei, .... there is water standing in the Dunes, .... and the Kuiseb River was in FULL FLOOD, ... something I have NEVER seen before !!! The Khomas Hochland was once again a splendour of green with literally hundreds of farm dams full of water. Any Namibian that can afford this flight should get themselves on board quickly because I recon this is a spectacle that no one has seen in living memory and will not see again in our lifetime. This is an opportunity not to be missed !!
Wat 'n gesig
Dankie Willem
Dit is voorwaar 'n pragtige gesig. Daar kom 'n liedjie in my kop: what a mighty God we serve....
Groete
Ons kinders boer in Namibië…
Ons kinders boer in Namibië en hulle sê dat hulle nie kant onthou wanneer laas die veld so mooi gelyk het nie.
So 3 jaar terug moes hulle vee skiet wat nie kon opkom nadat hulle gaan lê het nie so droog was dit.
Dankie vir die foto's en deel. Sal moet plan maak om Namibië weer te besoek na die lockdown.
Water gee lewe, dit is…
Water gee lewe, dit is duidelik ook op Nossob se web cam, dankie vir die deel Willem ![]()
Mensig, maar dit is 'n…
Mensig, maar dit is 'n skouspel, asemrowend!!!
Onse Arie ???
Middag Willem
Bedoel jy van onse forum-vriend Arie?? Indien wel, waarom is die man so stil, het hy hom ook gewip.
Groete
Onse Arie ???
Ja dit is hy.
Ek weet nie, weet hy was weg gewees maar is terug by sy karavaan.
Sal by hom hoor.
Wessel vir wat sal ek my nou…
Wessel vir wat sal ek my nou wip??
Nee ek is maar hier rond. Doen net allerande goete om besig te bly sodat ek nie te veel dink en eensaam raak nie. Is maar swaar sonder my maat van 53 jaar.
Ry baie rond kuier, speel jukskei pool en darts, as ek by die huis (karavaan) kom is ek moeg e raak gou aan die slaap.
Ja ek het nou so 4 weke in die Kaap rondgery. Heidelberg, Swelendam, Jongesfontein, Witsand, Malgas en al daai wereld.
Baie lekker gewees en dit voluit geniet!
Sou nou in Zim gewees het maar die grens is mos weer toe en buitendien is Zim ook weer in ń "Hard Lockdown" So ja ek is nie srker van my onmiddelike reis planne nie.
Wil bitter graag bietjie opry Serengeti toe, en kyk ook na ń boot trip na Portugal.
Sal maar sien wat Covid met ons maak.
Wees gegroet Arie, lekker om…
Wees gegroet Arie, lekker om weer jou stem hier te hoor"
Wip en rondrits
Middag Arie
Lekker om van jou te hoor. Die tendens is mos dat as forumlede verskillendes idees oor besprekingspunte het, of so iets, dan word hulle net stil, en onttrek aan deelname.
Jy het omtrent jou afgelope 4 weke in 'n interessante omgewing deurgebring. Jy het nie dalk gaan inloer by die neef Hermann nie.
Sterkte met die besig bly.
Reisverslae hou mens besig
Hoe lyk dit met een oor die maand in die Kaap Oom Arie?
Wessel nee wat my nog nooit…
Wessel nee wat my nog nooit gepla as mense anders as ek voel oor ń saak nie!
In hul hart weet hulle mos ek is reg!
Wildehont, nee sal maar kyk of ek lus kry om so iets te skryf.
Met alles ????
Arie
Weet mos jy is reg----met alles, of net nie met voertuig fabrikate nie.
Het die Fiat hom goed gedra???
Groete









Groen Namibia Foto's
https://m.facebook.com/s…