Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Smokey Joe | Braai met 'n Weber | Geert -8 hours ago |
| Tyd tot Junie'27..... | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -18 hours ago |
| Mata Mata | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -19 hours ago |
| Afrikaanse Forum | Afrikaanseforum.co.za | Maria Lock -23 hours ago |
| Jou gelukkige dag Neef Herman | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -1 day ago |
| Herman... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -1 day ago |





Dankie Forum Borge!
Namens Kampforum.co.za se admin en myself (Voortrekker) wil ek net BAIE dankie sê aan die lede wat hierdie Forum en verwante bestuurskostes help dra deur Borge.
Dit word BAIE waardeer en help ook BAIE! Dit dien ook as motivering om ekstra moeite in te sit en hierdie in 'n positiewe, vriendelike en bruikbare platform te omskep!
BAIE DANKIE! Anton Louw