Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -2 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -12 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -14 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -15 hours ago

Afrikaanseforum.co.za

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

 

afrikaanseforum

Hierso (en ook spesiaal vir Len)  nog 'n baie oulike afrikaanse forum.

http://forum.afrikaansef…

Maria Lock

Sat, 31/10/2026 - 05:58

Die woorddief dwaal stoksielig alleen (nog steeds) deur die forumgange. Probeer PM se hartspunt kunsmatig aan die lewe hou want dit vul 'n baie teer gaatjie in Meraai se hart. Ek is besig met 'n nuwe projek en vat net hier en grond in Gatkantland tussen die Bloekoms en groot springende hase :)

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus