Forum Onderwerpe
staanplekke
40+
Algemene Inligting
Resensies
Dit is voorwaar n stunning…
Dit is voorwaar n stunning oord en kan nie wag vir forum kamp daar einde Jullie
Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
9 uit 10
Kamp Datum
November 2020
Toegangbaarheid
Grondpad met enige sleepkombinasie
Troeteldiere vriendelik
Nee
Elektrisieteit by staanplekke?
Ja
Water by staanplekke?
Ja
Staanplekke?
Verskeidenheid tipe staanplekke
Swembaddens?
Koue Swembad
Winkel?
Ja
Ablusies
5uit 5
Sekuriteit
5uit 5
Vir kinders?
Slegs speelpark





Mei Winter Kamp
Ons het gaan verken vir die saamtrek oor 2 maande.
As jy bos soek met rustigheid, dan is dit die geskikte plek om kamp op te slaan.
Die kampeerplek is lekker ruim en geriewe is goed
Daar is wild te sien enndiegene wat sou belangstel in jag kan gerus met die eienaar gesels.
Ons sal weer gaan.
Die grondpad is ongeveer 7 km maar kan gesleep word.