Forums
Môre vriende
Ek sien vanoggend 'n advertensie, gemik op ons armlastiges wat nie Prado's kan bekostig nie.
Jy kan nou ene huur vir jou 4x4 vakansie of uitstappie. Die besigheid is daar onder in groter Kaapstad omgewing. Die fooi per dag is maar net R1000. die fynskrif was nie beskikbaar nie.
Dan al die....
pad opry terug Namibië en Botswana toe.
Teen R1000/dag sonder fynskrif, is effe erg. Dan koop ek eerder 'n ouerige Land Cruiser en ruil die staatmaker, Corolla in. ![]()
NS: As Marie die inset raaklees, is ek in saal 3 en 4 van MediClini





Waarvoor wag jy?
Dis ‘n gulde geleentheid om daardie bose drange van jou te blus. Vlieg af Kaap toe, huur een en vaar in Atlantis se duine in.